Beste geheime video nog en Random Gevaaalikhede

Moet my nie vra wat die liedjie se naam is nie. Moet my nie eers vra hoedie musiek klink nie. Ek weet nie nou soos ek hierdie sit en skryf wie of wat die kunstenaar is nie. Al wat ek jou kan sê is dat hierdie die beste music video is wat jy al ooit gesien het.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede, en die video.

Loading…

Wat jy kort is om jou eie boom te groei, ‘n vet joint te rol en bietjie uit die huis uit te kom. Gaan vang ‘n stappie en ‘n rokie. En lees hier oor sade voor jy hier onder click om 15% afslag tekry wanneer jy discount code ‘stix’ gebruik.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *