Backroads Less Travelled Part 2 Podcast

Baie weke terug het ek Backroads Less Travelled Part 2 se blog post gepost maar nooit daarby uitgekom om die dag 2 podcast by te sit nie. Die naweek is ek besig om te sit en almal uit te sort. Ek sal hulle sporadies oor die komende weke vrylaat. Veral aangesien julle blykbaar die podcast smaak.

Sodwana 2015

Die podcast begin bietjie anders: Eerder as wat ek ‘n intro doen, het ek ‘n clip it die podcast vooraan gesit, dan ‘n mean song waaroor ons praat en dan begin die Backroads Less Travelled Part 2 Podcast. Ons word bietjie in die rede geval deur ons ons bure so paar keer en daar is ‘n kriek wat bietjie raas.

All in all ‘n lekker 20 minute catchup van ons tweede dag op ons Backroads Less Travelled na Sodwana en Kosibaai wat jy kan luister of download onder aan die post.

Lees en luister meer van ons Backroads Less Travelled hier:

Backroads Less Travelled part 1

Backroads Less Travelled Part 2

Dankie aan Geko Divers wat ons gehelp het om die trip te reël. As jy wil leer duik of ‘n duik trip wil beplan is Geko Divers die mense om mee te praat.

You may also like...

3 Responses

  1. Andre says:

    Jis, julle ouens maak my sommer lus vir my eie duik trippie reël, al is ek kan ek nie eers duik nie. Hahaha

  2. Erik says:

    Nog net 3 maande dan gaan ek ook in Sodwana duik!

  3. Neels says:

    Julle maak dat ek haat om in my kantoor te sit. Nou soek ek net adventure!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *