Backroads Less Travelled Part 3
Dag drie van ons Backroads Less Travelled trippy het ons uit Sodwana geskuif. Ons het vir die laaste keer die Stoute Boudjies gesien op die muur by die cafe in Sodwana voor dat ons...
Dag drie van ons Backroads Less Travelled trippy het ons uit Sodwana geskuif. Ons het vir die laaste keer die Stoute Boudjies gesien op die muur by die cafe in Sodwana voor dat ons...
Baie weke terug het ek Backroads Less Travelled Part 2 se blog post gepost maar nooit daarby uitgekom om die dag 2 podcast by te sit nie. Die naweek is ek besig om te...
Sodwana is epic. Vroeg opstaan is nie lekker nie, maar gelukkig is dit baie minder van ‘n issue as jy opstaan om te gaan duik. Ons moes 07:00 op die strand wees om te...
Dit is ‘n ver pad om te ry van Thabazimbi af, tot by Sodwana. Dit is ten minste twee ure meer as wat ons beplan het om te ry. Hierdie mag dalk klink of...