Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Amper soos klein Vrydag Bederf

Komende Vrydag is ‘n vakansiedag. Ek skuld julle ook nog die Vrydag Bederf van laasweek. Dus kry julle vandag bietjie Vrydag Bederf nou en dan bietjie later Stoute Boudjies. Dis nie net soos ‘n klein Vrydag vandag nie, dit is soos fokken kersfees en ek bliksem jou met geskenke.

Geniet die week (en laasweek) se Vrydag Bederf.

P.S. My Instagram page se nommers lyk verskriklik power in vergelyking met die gevaaalik.com Facebook en Twitter pages. Gaan gooi asb ‘n like op die Instagram.

Die GVLK hempies is nou weer beskikbaar by komedie.co.za. Jy kan vir jouself of vir iemand wat jy baie smaak een kry en dan ondersteun jy gevaaalik.com sommer op dieselfde tyd. Wen-wen.

Loading…

You may also like...

1 Response

  1. Abc says:

    2nd girl down is Emily Clayson

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *