Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

This is an adventure – The meaning of life

This is an adventure

Ek gaan eerlik wees, die ou is tien teen een op drugs. Moontlik ‘n kombinasie van drugs. Dit, of hy is net mal in sy kop. Tog, op die ou einde van die dag is hy reg. Alles wat hy sê is waar, so deurmekaar en mal soos wat dit is. Dit is die lewe; mal, deurmekaar, ‘n adventure en in die moment. So begin jou Vrydag met bietjie goeie advies en inspirasie. Cackooow!

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *