Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Q&A tyd met Juicy Jemma

Nog ‘n Q&A met Juicy Jemma. Die week het ons met haar aan die klets geraak oor wie sy dink hot is. Darem het ons gepraat van dames. So onder aan die post is so vinnige paar foto’s van girls wat Jemma dink hot is. Dit is nie al die girls wat sy dink is hot nie maar slegs drie van die spul wat sy genoem het. Jemma het nogals ‘n oog vir ‘n gevaaalike dame.

As jy nou nog nie weet hoe om jou vraag by Jemma te kry nie is daar nie hulp vir jou nie. Die storie gaan nou al vir drie weke aan. Los net jou vraag in die comments hier onder. Lekker lees hoor.

gevaaalik.com: What is the funniest sex term you have heard?

Juicy Jemma: Let’s see… funniest is ‘butter face’. It’s when you see a chick with a really awesome body, ‘but her face’ is nasty!

gevaaalik.com:Watse fliek love jy wat almal anders haat?

Juicy Jemma: Burlesque! Is ek die enigste een wat die movie oor en oor kan kyk?

gevaaalik.com: Het jy meer seuns of meisies vriende?
Meisie vriendinne beslis!

gevaaalik.com: As n wild vreemde ou jou uit daag om op n tripple date, hy jou op twee vat na sy keuse en self betaal en dan een van jou keuse wat jy moet betaal. Sal jy dit spontaan aanvaar, vir die arme drol in sy gesig lag of dit net afskied met n ‘lame’ verskoning?

Juicy Jemma: Ek sal nie eens aan ‘n lame verskoning dink nie, ek sal net reguit wees en sê “gaan huis toe, jou ma wil kinders tel”. Ek doen glad nie die dating ding met ‘n vreemde man nie. Ek het EEN keer op ‘n blind date gegaan en dit was so ongemaklik!

gevaaalik.com: Ek wil net graag weet waar jy jou naam van daan kry Juicy Jemma???? Dit klink gevaaaliker as gevaaalik.com… (niks is gevaaaliker as gevaaalik.com nie, Stix)

Juicy Jemma: My alter-ego is ‘Jemma’… al vir jare weet my vriende van Jemma. Toe ek Twitter join, wou ek beslis my twitter naam ‘Jemma’ maak, maar dit was klaar gevat en ‘Just Jemma’ ook. Vir een of ander rede het ek met ‘Juicy Jemma’ gegaan. Ek’s nie spyt nie. Die naam kry vir my baie aandag! Hahaha!

gevaaalik.com: Imagine we were about to get into a physical fight. What is your move to take me down?

Juicy Jemma: If you were a girl, it wouldn’t even be a challenge. Punch in the face will knock you out. A guy, well, I’d have to kick you in the balls! Hopefully that’ll do the trick.

gevaaalik.com:Wat is die sexyste outfit wat jy besit?

Juicy Jemma: My sailor uniform! Hahaha! Ek het dit nog net een keer gedra en dit het amper my verhouding gekos, want die mans was heeltyd orig! All over me like a rash!

gevaaalik.com:What helps for Blue Balls?

Juicy Jemma: I honestly don’t know! Maybe you should ask someone who’s had it.

gevaaalik.com: Watse pickup lines werk en watter werk nie?

Juicy Jemma: Pick-up lines werk glad nie! Maar nou die dag het ‘n ou vir my gesê, ‘kan ek ‘n foto van jou neem’. Toe ek vra hoekom, toe antwoord hy ‘want ek wil vir my ma wys wat ek vir kersfees wil he’. Ek het gedink dit was sooo sweet! Hy het natuurlik my nommer…

gevaaalik.com: Wat is jou favourite 80’s song?

Juicy Jemma: Girls just wanna have fun, by Cyndi Lauper

gevaaalik.com: Boxers of briefs?

Juicy Jemma: Briefs

gevaaalik.com: Do you like it slow and passionate or fast and furious?

Juicy Jemma: Hahahahaha! I am going to try and talk my way around this question, so yes, I love fast cars! Fast and furious.

gevaaalik.com: Is jy ‘n cuddle na sex persoon of draai jy om en slaap?

Juicy Jemma: Hahahaha dit hang af hoe die sex was!

gevaaalik.com: Wat is die top 5 websites wat jy deur die dag besoek?

Juicy Jemma: Ek is meestal op Google vir navorsing, dan maak ek nou en dan ‘n draai op Facebook en ook Twitter. Ek is ook daagliks op my eie blog vir wanneer ek stories publish. Ek gaan maar min op die internet.

gevaaalik.com:What is the one thing all guys do that they shouldn’t?

Juicy Jemma: They don’t spoil us girls enough!

gevaaalik.com: Rook jy ooit boom, dagga, aapgras?

Juicy Jemma: Hahahah ek het al dagga gerook, maar dit maak my net lam en useless. Ek sal dit liewer in ‘n muffin mix gooi, bak en eet! Dan sort dit sommer die munchies ook uit.

gevaaalik.com: Het jou ouers jou ook gehok en vir wat?

Juicy Jemma: Ag jis, ek was permanent gehok of my selfoon af gevat! Ek dink MEESTE van die kere was dit omdat ek oor my curvue was.

gevaaalik.com:What is the most awkward sexual experience you ever had?

Juicy Jemma: Believe it or not, I’ve never had any.

gevaaalik.com: Length or Girth? While we are on the subject, does size matter to you?

Juicy Jemma: I think it’s a bit of both. No use in having a pencil dick. How does the saying go? “It’s not the size of the boat. It’s the motion of the ocean”! Hahaha!

gevaaalik.com: Is jy al ooit gefire by ‘n werk?

Juicy Jemma: Nooit! Ek het al een keer bedank, maar that’s it. Ek is ‘n asset!!

Jemma het ons ook vertel watter girls sy dink is saagbaar. So hier is so paar foto’s van girls wat Jemma voorstel jy jou bes probeer om met jou gansnek te tem.

Cheryl Cole. Britse poppie wat in een of ander pop girl group is. Haar fame het baie gegroei toe sy met Ashly Cole die Chelsea sokker speler getrou het. Sal jy?

Miranda Kerr. Victoria Secret Model. Hoef ek regtig verder te verduidelik?

Adriana Lima. Blykbaar doen enige van die Victoria Secret Angels die ding vir Jemma. Ek moet se dat ek saam stem.

You may also like...

1 Response

  1. February 22, 2011

    […] This post was mentioned on Twitter by Yolandi Malherbe, gevaaalikcom. gevaaalikcom said: Die week se Q&A met @JuicyJemma nou op gevaaalik.com. http://x5s.c11.mytemp.website/qa-tyd-met-juicy-jemma Sexy ek sê. […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *