Black Sabbath – God is Dead? Video

Black Sabbath 13

As jy nog nie Black Sabbath se nuwe album, 13, het nie moet jy nou jou hande op dit probeer kry. Dit is ‘n Black Sabbath album soos die Black Sabbath wat jy geluister het (dit is nou as jy ‘n cool kind was) toe jy ‘n kind was. Die eerste single vanaf die nuwe Black Sabbath album is “God is Dead?”. Let op die vraagteken aan die einde.

Dit is ‘n song wat gaan oor die ekonomiese en politiese toestand waarin ons tans onself bevind. Dit is ‘n awesome song vanaf ‘n awesome album. Enjoy.

You may also like...

1 Response

  1. January 27, 2014

    […] sou vir julle 'n rundown gegee het van wie wat gewen het, maar kom ons stel dit so: Black Sabbath het Best Metal Performance gewen vir "God is Dead?", Paul McCartney, Dave Grohl, Krist Novoselic, […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *