Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Party Song – Ghello Ghello

Jisternis brasse,

Dit is weer daai tyd van die week! Nee, nie die tyd wat jou girl moeilik is nie, die tyd vir party en nog meer PARTY. Vandag se Party Song is spesiaal gekies deur Oom Pepi. Die mannejie is vandag effens dikbek, maar hoopelik sal die song hom weer kry om te dans! Laat jou voete raas, Oom Pep!

Die naweek bring groot opwinding met die afskop van die Tri Nations. Kom ons hou duim vas vir ons B-span, want kom ons face dit – hulle is ‘n fokken B-span. Veral met Gaynand Olivier daarin.

Op ‘n lighter note: Gaan soek die naaste jol en bied ‘n dansles of twee aan. Die lesers van gevaaalik.com weet hoe om te dans, nie waar nie?

Toodle doo, muthafuckers!

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *