Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf word Sondag Bederf

Partykeer mis ek ‘n deadline hier en daar. It’s bound to happen. Veral as jy mik om vyf dae ‘n week nuwe content op ‘n site te sit vir die lesers. Dus is hierdie week se Vrydag Bederf nou ‘n Sondag Bederf. Miskien help dit jou so bietjie met jou Carte Blanche Blues.

Geniet die week se Vrydag Bederf op ‘n Sondag.

Kry vir jouself ‘n media player soos die MyGica 4k Android 6 een hier bo, en verlos jouself van die beperkings van normale TV. Kyk TV deur die internet! Dit en meer in die ‘8 Goed wat net moet shut-up en my geld vat‘ post.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *