Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf selfs op ‘n Saterdag

Van tyd tot tyd moet ek in meetings sit om geld te probeer maak om die skip op die water te hou. Gister was een van daardie dae en so is die Vrydag bederf laat. Oor drie weke klap ek en Sven die pad na die Krugerwildtuin toe vir ons eerste groot campaign sedert gevaaalik.com ons full time jobs geword het. Ons gaan die hele trip met julle deel, elke dag, soos ons vorder. Plus julle sal die normale dinge soos die Vrydag Bederf, Random Gevaaalikhede, Podcast en Stoute Boudjies ook kry.

As jy dus op hoogte wil bly met ons trip en alles anders gevaaalik.com verwant, stel ek voor jy like ons Facebook page, volg ons op Twitter en los jou besonderhede sodat jy ons nuusbrief kan kry.

Geniet die Vrydag Bederf, selfs op ‘n Saterdag.

Vrydag Bederf 20160701 (2)

Vrydag Bederf 20160701 (3)

Ken jy ‘n girl van Pretoria wat sy laat haar boyfriend afneem hoe sy hom ‘n BJ gee? Ons praat oor haar en die video van haar wat haar ou ‘n BJ gee in die nuutste episode van die gevaaalik.comedy Podcast: #74 – Censored in Snorcity

Afrikaans Podcast

Vrydag Bederf 20160701 (4)

Vrydag Bederf 20160701 (5)

Vrydag Bederf 20160701 (6)

Vrydag Bederf 20160701 (7)

Vrydag Bederf 20160701 (8)

Vrydag Bederf 20160701 (9)

Vrydag Bederf 20160701 (10)

Vrydag Bederf 20160701 (11)

Vrydag Bederf 20160701

Vrydag Bederf 20160701

Maak seker dat jy uitkyk elke Dinsdag vir die Dinsdagram, waar ons kyk na cool Instagram accounts om te volg.

Gevaaalike Dames van Instagram

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *