Tiny Dancer
Nee, dit is nie die Elton John song nie. Hierdie is letterlik ‘n tiny dancer. Nie net dink hy dat hy dans soos Michael Flatley sonder bene nie, maar hy dink hy is smooth met die dames ook. Wat meer kan ‘n dame nou wil hê as ‘n boyfriend wat in haar handsak pas en sy kan uithaal om vir vriende te dans by parties. Dit is die ultimate party trick. Check die bra uit.
Dankie Morne vir die een.