Tagged: Stix Gevaaalik

5

#ViaWMJ – Hof toe vir dagga

Almal gaan daaroor vra, so kom ek kry dit gou uit die pad uit: Via TV is tans besig om “vloggers” te vra om videos te maak vir #ViaWMJ. Ek het gedink ek gaan...

7

Wa my koene?

Ek dink ek het dalk te veel YouTube videos al gekyk. Daardie ure waar jy net buite beheer in ‘n spiraal-tonnel af tuimel en YouTube video na YouTube video kyk. Ek het nou die...