Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies vir babbelas dag

Ek hou daarvan dat ouens kan bymekaar kom om te braai as hulle vrouens en girls by ‘n ooievaarstee is. Wat ek nie van hou nie is dat ek gister gekies het om brandewyn en coke te drink saam met die ouens nie. Ek is seker daar is ‘n paar van julle wat ook die dag af gebruik het om jolig te raak saam met vriende, omdat dit gevoel het soos die naweek. Ongelukkig is vandag weer ‘n normale werksdag, en daarom is ek seker daar is so paar babbies wat genurse word.

Ek hoop die Stoute Boudjies kan help.

Onthou om op te teken vir ons nuusbrief. Dit is die slim ding om te doen.

Stoute Boudjies 20160810 (2)

Stoute Boudjies 20160810 (3)

Stoute Boudjies 20160810 (4)

Podcast en foto’s van die vyfde dag van ons Kruger Park trip: gevaaaliKruger – Vier uit vyf vir die Groot Vyf

gevaaaliKruger - Dag 5

Stoute Boudjies 20160810 (6)

Stoute Boudjies 20160810 (7)

Stoute Boudjies 20160810 (8)

Stoute Boudjies 20160810 (9)

Stoute Boudjies 20160810 (10)

Stoute Boudjies 20160810 (11)

Stoute Boudjies 20160810 (13)

Stoute Boudjies 20160810

Stoute Boudjies 20160810 (5)

Stoute Boudjies 20160810 (12)

You may also like...

2 Responses

  1. Vannhh says:

    Jir thanks Stix! Net wat ek nodig gehad het. Sommer nuwe moed vir werk nou. Alhoewel minder aandag….

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @Vannhh: Bly ek kon help, of nie help nie. Hahaha

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *