Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies en kry ‘n gevaaalik.com burger

Dit is reg, jou stem het gewerk en die gevaaalik.com burger gaan op Capital Craft se menu. Dit is nou albei die Capital Craft restuarante se menu. 13 – 31 Augustus kan jy by die Capital Craft van jou keuse die beste burger in Pretoria gaan kry: Die gevaaalik.com burger. Indien daar meer van my burger verkoop as die “burger” waarteen ek compete dan hou ons ‘n party om die wenner aan te kondig by een van die Capital Craft restaurante. Ek dink ons is veilig, want die “burger” waarteen ek compete is nie eers ‘n regte burger nie want daar is nie ‘n beef burger op die “burger” nie. Die gevaaalik.com burger het twee soorte vleis, want jy kry ‘n 200g smaked beef burger met bacon.

Wanneer jy een van die gevaaalik.com burgers gaan eet, maak seker jy laat weet my op Instagram, Twitter of Facebook. Beste advies wat ek jou kan gee is om ‘n Friar’s Habit Iresh Red Ale te kry saam met jou gevaaalik.com burger. Die twee gaan perfek saam!

Geniet die Stoute Boudjies en die gevaaalik.com burger.

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *