Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Silicon Valley van HBO se eerste episode kan gestream word

silicon valley hbo

Ah, Silicon Valley, daar waar die groot seuns van die internet uit hang. Google, Facebook, Reddit, almal van hulle is daar. Dit is waar baie se drome waar word en baie se drome opgaan in rook (ja, soms is dit selfs dagga rook, onthou dit is medically legal daar). HBO, dieselfde netwerk wat vir ons Game of Thrones bring, bring nou vir ons Silicon Valley, die series oor ‘n spul Bay Area techies wat dit probeer maak in die cut throat industry wat internet start-ups is. Hier is die trailer:

Lyk cool, nê? Dit wys elke Sondag na Game of Thrones in Amerika. Die eerste episode is dus al uit. HBO is ook gaaf genoeg om die hele eerste episode te stream op die internet. Great vir ons wat hier in Suid-Afrika sit. O nee wag, as jy in SA sit kan jy dit nie stream nie, behalwe as jy ‘n proxy gebruik. Gebruik net Google en figure dit uit. Ek weet nie wat jy in jou lunch gaan doen nie, maar ek gaan Silicon Valley se eerste episode kyk. Hier is hy sommer hier onder.

You may also like...

1 Response

  1. rustymh says:

    Cool jyt my dag gemaak. Nog content vir my TV.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *