Rol vir ons ‘n Random Gevaaalikhede

Is jy al terug by die werk? Of het jy darem nog die week afvoor jy moet terug gaan hok toe? Indien jy terug is by die werk en jy haat alles tans, die Random Gevaaalikhede sal help. As jy op hoogte wil bly van alles wat op gevaaalik.com verskyn maak seker jy kry die weeklikse nuusbrief.

Geniet die Random Gevaaalikhede.

Gister was daar 20 klikke op die advertensie in die Vrydag Bederf. Dit was net 2 kort van die rekord van 22 breek. Dankie vir die wat help om die klikke te laat gebeur en so gevaaalik.com se hosting betaal. Kan ons die rekort breek in die Random Gevaaalikhede?

Loading…

 

View this post on Instagram

 

A post shared by Ruan Stix Fourie (@gevaaalikdotcom) on

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *