Random Gevaaalikhede byt nie
Het julle die nuutste Oppikoppi nonsens gesien? Hulle het vandag ‘n band aangekondig wat nog meer pop is as wat die The Parlotones is. Meer daaroor in ‘n ander post, want die jirre weet iemand moet ophou om die hele Suid-Afrikaanse musiekbedryf se piel te suig en iets sê. En om te dink ek het so twee weke terug Oppikoppi se The Parlotones besluit verdedig.
Vir nou, geniet maar die Random Gevaaalikhede.
Jy word nou oud Stix – face dit, niks fout daarmee nie. “In my dae…” ;D
@pisgesig: Feite. Miskien is dit nie Oppikoppi wat verander nie, maar eerder ek? Ek weet nie. Voel net nie meer vir my of dit gaan oor dieselfde ding nie: Die musiek.