Ons kort Random Gevaaalikhede
Maandag. Die tipe dag waar jy jou Gautrain kaart op jou lessenaar vergeet en dit eers besef as jy by die Gautrain stasie kom. Ek het so gevoel daar gaan nou weer baklei moet word met die useless mense wat werk by die Gautrain stasies. Fok weet as ek nie kon sit en werk aan gevaaalik.com op die trein nie sou ek maar net met my kar gery het.
Geniet vandag se Random Gevaaalikhede. Ek hoop jy kort dit nie so baie soos ek nie.