Nostalgie!!

Onthou julle hierdie kak !! aaaaaaaaaaahahahahahahahaha bedoos snaaks.

Ek weet elke liewe fokker wat ouer as 20 is het ee of ander tyd in sy lewe n Monster Hits cd besit. Ek verlang sommer terug na my learskool dae toe. K-A-K gevaaalik. Fokkit ek smelt sommer elke liewe teel in sig! Ek scheme techno is die nuwe zef. Hou die knee reguit en die moves dangerous!

You may also like...

1 Response

  1. Pistol aka Paal Piel says:

    R-E-S-P-E-C-T

Leave a Reply

Your email address will not be published.