Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Medicated Stoute Boudjies

Ek weet nie wat om hier te skryf nie. Ek skryf dit vooruit. Omdat ek vermoed teen volgende Woensdag (hierdie Woensdag vir jou wat die lees) ek miskien op ‘n stasie van pynmedikasie gaan wees. Dit is nou as dit wat die dokter my vertel het reg is. Dan gaan ek tien teen een meestal slaap. Daarom maak ek die Stoute Boudjies nou reg vir jou. Ek vermoed net die Stoute Boudjies sou nie so plesierig gewees het as ek dit probeer doen het deur ‘n opioid-sonbril van verbeel-myself-unicorns en skrik-vir-jouself-pyn nie.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Ondersteun Afrikaanse stand-up comedy. Koop vir jou en ‘n vriend ‘n kaartjie na “Laaste Lag”

Het jy gehoor Cape Ape Seeds gee gratis aflewering van jou bestelling?

Jy kan alle official GVLK hemde nou koop net op komedie.co.za.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *