Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Fight or flight Random Gevaaalikhede

Daardie snaakse gevoel in jou maag. Amper soos skoenlappers, maar meer skirkwekkend as die skoenlappers wat jy voel oor ‘n mooi dame. Die hoendervleis. Dit voel amper asof jy buite jou lyf is, vir jouself kyk in die derde persoon. Dit is ongelooflik en ongemaklik op dieselfde tyd. Die vraag is altyd: Gaan jy dit wat daardie gevoel veroorsaak aanpak, of gaan jy weg hol. Selfs as jy kies om dit aan te pak, weeet jy nie of dit goed gaan uitwerk of nie. Dit is deel van die kans wat jy vat. Wanneer jy dit aanpak en dit gaan verkeerd suig dit ongelooflik baie. Wanneer jy dit aanpak en dit oorwin is dit die beste gevoel wat jy ooit sal kry. Sit jouself so nou en dan buite jou comfort zone.

Geniet die Random Gevaaalikhede.

Loading…

Vir nog so paar grappe wat ek gemaak het met die “No You Don’t Shaun Michaels” meme, loer hier.

Gebruik die kode ‘helpmyspaar’ op komedie.co.za en kry 10% af van jou bestelling.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *