Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Podcast #40 – I don’t like cricket, I fake-love it!

Kan julle glo, nog ‘n gevaaalik.com podcast en ‘n week later net soos beplan. In hierdie week se Podcast rant ek so bietjie in die intro oor Affies terwyl ek julle vertel dat ek en Scuba Steve gepraat het oor die krieket, fake-ondersteuners, boks, MMA, squash en Tiger Woods. Dit was ‘n baie sport gedrewe podcast en toe sluit ons dit af met so bietjie praat oor onwettige middels.

Proteas 2015 World Cup

Ek wou eintlik ‘n foto hier sit van die Oud-Affies post waaroor ek gerant het. Ek het besluit om toe eerder die foto te deel wat vir my die Proteas se 2015 World Cup poging die mooiste opgesom het. Dit is nou die foto hier bo. Aan alle Affies-ysters wat die podcast gaan luister en my wil moer: Rustig manne. Dit is net grappe, ek spot dikwels met myself ook. Ek is maer en het in die noorde van Pretoria groot geword. As iemand ‘n paar grappe maak at my expense oor ek maer is, dan vat ek dit vir wat dit is: ‘n grap. Moet nie die stereotype wees wat Affies ouens as gesien word en nou die hele ding te ernstig opneem nie. As jy vind jy word baie kwaad oor wat ek sê in die podcast, dan moet jy dalk oorweeg om bietjie terug te sny op die steroids.

Geniet die week se gevaaalik.com Podcast.

You may also like...

1 Response

  1. March 25, 2015

    […] My vrou is nie 'n fan van die Stoute Boudjies nie. Ook nie die Vrydag Bederf nie. Sy haat dit as ek gevaaalike dames interview. Tog is haar oplossing om net nie daarna te kyk nie, want sy verstaan hoekom ek dit doen. Ek doen dit vir julle, en as ek dit nie doen nie, dan gaan jy dit nie meer kry nie. Solank ek nie haar naam noem op die podcast nie is alles ok. Gepraat van podcast, gevaaalik.com episode #40 is live. […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *