Dankie vir JOU en Random Gevaaalikhede

Die laaste 30 dae was goed vir gevaaalik.com. Nie oor daar skielik meer traffic is nie. Daar is eintlik minder traffic as wat daar ‘n jaar terug was. Die laaste 30+ dae was goed vir gevaaalik.com omdat JY ‘n t-shirt gekoop het. Ja, JY! Die “Hugo! Bel die polisie!” hemp het baie goed verkoop. En JY het sade gekoop vir daardie nuwe tuin wat jy wil begin. Dit help my om die show aan die gang te hou. Vir een, die jaar kon ek die site se hosting betaal sonder om ‘n raffle te doen.

In elk geval, dankie aan die van julle wat foto’s in stuur, dankie vir die van julle wat t-shirts koop en dankie vir die ouens wat hou van plante groei.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

Indien JY ook wil begin tuin maak, Cape Ape lewer gratis af enige plek in SA. Begin jou tuin deur die banner hier onder te click.

Official GVLK hemde is net beskikbaar by komedie.co.za, of direk by my.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *