Monthly Archive: February 2014

Die gevaaalike nuusoorsig 1

Die gevaaalike nuusoorsig

Hiermee ‘n oorsig van onlangse nuusgebeure om jou tiete lam te maak. Zille en Ramphele bereik first base; dis al In ‘n desperate poging om nie desperaat te lyk kort voor die 2014 verkiesings...

Stoute Boudjies late edition 0

Stoute Boudjies late edition

Ek sit tans hier op die Gautrein. Wat ek besig is om te doen is die Stoute Boudjies aanmekaar te sit. Die trein is fokken vol en daar is mense ooral rondom my. So...

Do the Evolution – Pearl Jam 3

Do the Evolution – Pearl Jam

Gister, 16 jaar terug het Pearl Jam hulle Yield album vrygestel. Ja, nou voel jy oud. Dit is ‘n great album en dit het die song “Do the Evolution” op gehad. Daar is baie...

Random Gevaaalikhede is laat 5

Random Gevaaalikhede is laat

Ja, die Random Gevaaalikhede is laat, maar as jy @gevaaalikdotcom gevolg het op Twitter dan het jy dit al geweet. Dus het jy nou ook afgelei dat sommige goed wat op Twitter gebeur maak...