Vrydag Bederf is ongelooflik laat
Ja, die Vrydag Bederf is baie laat. Jy kan gerus die body corporate van my kompleks blameer daarvoor. Ek sit al sedert Donderdag sonder krag. Oor ek LTE internet gebruik, het ek dus nie internet as die krag af is nie. Ek dink “body corporate” is net ‘n nice manier on te sê: “Useless mense wat fokol doen behalwe moan”
Geniet die laat edition van die Vrydag Bederf.
‘n Nuwe episode van gevaaalik.comedy: Die Willim Welsyn Podcast.