Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stream Mastodon se nuwe album Once More Round the Sun

Mastodon se nuwe album kom dalk eers die 24ste Junie uit, maar dit beteken nie dat jy dit nog nie kan hoor nie. Die goeie nuus is dat jy Once More Round the Sun nou kan stream deur iTunes. As jy dus nie iTunes op jou rekenaar het nie, maar ‘n mastodon fan is, dan stel ek voor jy install sommer nou iTunes. Ek gaan eerlik wees met jou, ek het nog nie die hele album deur geluister nie, maar ek luister dit terwyl ek die sit en skryf en sover hou ek van wat ek hoor. Jy kan Once More Round the Sun stream deur die link te click.

Mastodon Once More Round the Sun Album Cover

As jy nie iTunes wil install nie gaan maar moet wag tot volgende week om die album te hoor. Jy kan wel “High Road” hoor, die eerste single vanaf Mastodon se nuwe album. Ek het dit so rukkie hier op gevaaalik.com gedeel en jy kan die song hier luister.

You may also like...

2 Responses

  1. July 6, 2014

    […] en Greg Puciato (The Dillenger Escape Plan). Die band word afgerond deur Troy Sanders (Mastodon) op bass en Dave Elitch (The Mars Volta) op drums. Hulle eerste self titled album is al vanaf Mei […]

  2. June 23, 2015

    […] in the Deep” is die nuutste single van Mastodon se onlangste album Once More ‘Round the Sun. Die album is ‘n great album om deel te maak van enige metal versameling. Die video is […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *