Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Skool Kinders Cover Tool – Forty Six & 2

Forty Six & 2 Cover

Daar is ‘n paar bands wat ek net weg loop as jy vir my ‘n cover gaan probeer speel. Nine Inch Nails, Pearl Jam, Led Zeppelin en Tool. Maar in hierdie geval het ek dit ‘n kans gegee want dit is kinders wat Tool cover. Daar is elke nou en dan ‘n cover wat my impress. Die “Forty Six & 2” is een van daardie wat my impress. Check veral die drum solo by die 04:30 merk. Wat dink julle?

You may also like...

5 Responses

  1. AndreTheGreat says:

    Met ‘n bietjie werk kan daardie girltjie Hayley Williams status bereik. Maar my favorite is die chap wat die stokkies teen mekaar moer.

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @AndreTheGreat: Ek stem!

  3. Cobus says:

    Awesome, bly jy het dit gepost!

  4. Steve says:

    @Stix,ek het ‘n hunch jy is ‘n fan van Joe Rogan..die fok weet ek het al 412 episodes geluister van JRE podcast en schmaak daai bra stukkend. So ook vir Duncan Trussel,Joey Diaz en Ari Shaffir. Elk geval tot by die punt, podcast #412 cover bra van Tool. http://podcasts.joerogan.net/podcasts/maynard-james-keenan

  5. Ruan Stix Fourie says:

    @Steve: Yes, eks ‘n fan. Dit is gedeeltelik as gevolg van Joe Rogan se podcast wat ek die gevaaalik.com podcast begin het. Ek het JRE #412 Dinsdag geluister, goeie episode.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *