Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tagged: Facebook

Facebook Funnies 0

Facebook Funnies

Daar is die laaste ruk vreeslike snaakse goed op die gevaaalik.com Facebook page gewees. Dit was so snaaks infact dat mense wat ons Facebook page like dit vreeslik geshare het. Veral die een van...

Social Networks: Die verskille 2

Social Networks: Die verskille

Ek word amper daagliks deur iemand gevra: “Stix, watter social network is die beste?*”. Dus het ek dit goed gedink om ‘n vinnige verduideliking te gee van die drie belangrikste social networks, sodat niemand...