Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

White Women’s Workout

Ek wou eers vandag iets post oor Sunette Bridges, maar om haar te kry om ‘n eenvoudige vraag soos “Is jy ‘n Christen?” te beantwoord is moeiliker as wat ek gedink het dit sal wees. So tot ek die artikel behoorlik onder die knieg kan kry, kom ons lag maar eerder vir iets anders as Sunette Bridges.

White Women's Workout

Die video hier onder is ‘n ou Funny of Die video wat iemand gister weer onder my aandag gebring het. Dit bly snaaks. Die “White Women’s Workout” word beter verduidelik in die video as wat ek dit ooit sal kan verduidelik.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *