Tagged: rock

Vanfokingtasties – Acoustic 5

Vanfokingtasties – Acoustic

As ‘n groot liefhebber van rock en ook plaaslike musiek, het ek besluit om myself te bederf met die nuwe Vanfokingtasties CD. Vanfokingtasties kan jy beskryf as ‘n supergroep of liewer ‘n super brand....