Tagged: My braai

0

My braai: Franca Gourmet Briquettes

My skoonpa vat dit persoonlik op as jy vir hom braai op ‘n vuur gemaak met houtskoolbrikette. My skoonpa se redenasie agter die gevoelens teenoor houtskoolbrikette is eenvoudig: “Hout gee jou vleis smaak. Houtskoolbrikette...

0

Wat’s op my braai – vark ribeye

Onthou julle toe pork belly nog bekostigbaar was? Ek onthou toe ek baie pork belly op my braai gehad het. Deesdae het pork belly aansienlik duurder geword. Moontlik oor hoe populêr dit geword het....