Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

OOM PEPI SE UITKYK OP DIE DOM BLONDINE MITE.

Vandag wil ek asseblief een van die lewe se moeiliker vrae met julle bespreek: Is blonde dames dom? Miskien is dit net n mite.

Ek doen al lank navorsing oor die onderwerp en wil dit graag met die gevaaalik gaste deel. My navorsing het my gelei na 3 moontlike argumente waarop ek nog verder wil navorsing doen.

Argument 1:  Vroumens-Jaloesie

Bewysstuk 1 word vertoon hieronder :


Daar is geen twyfel dat Brunet, Ginger, Swartkop, en Rooikop dames jaloers is op blonde vrouens nie. Hoe kan hulle kompeteer met blondes? Behalwe met hul persoonlikhede (en almal weet persoonlikheid is nie hoog op n vrou se prioriteitslys nie). n Dame met blonde hare staan  bietjie meer uit en is dus n bedreiging vir die ander vrouens. Met hierdie feit op die tafel het die ander vrouens bymekaar gekom en die “Rumor” begin dat blonde dames nie verstandelik sterk is soos die res van hulle nie.

Argument 2: Blonde kult

 Mooi blonde vrouens is in n kult waarvan niemand weet nie, van kleins af word die blonde dogtertjies geleer hoe om enige iets reg te kry met enige man, deel van hulle verleidingstegnieke is om dom te speel. Dink daar aan: n mooi blond stap na jou toe met so dom maaar spelerig kyk op haar gesig en vra vir jou om haar gou te kom help , gaan jy se: “nee fok sorry”, terwyl sy voor jou staan met n uitdrukking dat n trok nou net haar babahondjie dood gery het? So weerloos, magteloos en maklik! Moenie nou antwoord nie…dink daaroor.   

Argument 3 : Blondes is nie dom nie, vroumense is dom. Maar tog baie lekker om na te kyk en ek kan aan nog talle positiewe punte dink van vrouens (ongelukkig nie die topic nie)

Bewysestuk 3

P.S ek dink vroumens is almal ewe dom en sal nie een van hulle uitlaat in daai stelling nie. Dis nie n stereotipering nie, dis n feite.

As enige dame nie saam stem nie is hulle welkom om my uit te vat vir koffie en dit aan my te bewys. As die wonderlik dame dit reg kry om my anders te laat dink sal ek op www.gevaaalik.com voor al ons gaste vir jou persoonlik om verskoning vra. Niks leliks nie, julle is donders lekker om na te kyk.

Kyk uit vir my volgende stuk genaamd: Wat Oom Pep dink van SA vrouens. 

You may also like...

2 Responses

  1. Jan van Landan says:

    Oom pepi, dis n baie interesante storie wat jy vir ons vertel hier! Wil ook net se dat ek die opvoeding wat van jou wyse kant af kom baie waardeer! Ek glo dit maak my as mens meer gevaaalik elke dag!
    Maar nou natuurlik die vraag wat in my kop agter bly is so tipe van n wiskundige natuur… Kan oom dalk die stelling vir ons verduidelik: die “ass to boob ratio when intelegince is taken into account”
    ek is nie baie goed met somme maak nie so oom moet maar met prentjie verduidelik assblief!
    Groete Jan

  2. Oom Pep says:

    ja dis wat ek dink

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *