Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

OK Go – Needing/Getting

Die band OK Go is bekend vir hulle ongewone music videos. Die wêreld het regtig eers behoorlik daarvan kennis geneem met die band se multiple treadmill-avontuur vir die single “Here It Goes Again”. Hulle nuutste video vir “Needing/Getting” is ook iets om te sien.

Hier is die videos van “Here It Goes Again” en “This Too Shall Pass”, net vir in geval jy heeltemal doofstom was en dit dalk gemis het.

You may also like...

2 Responses

  1. Hierdie nuwe video van hulle is, as jy verby die cool, creative en ander kak kom, net plain geraas. Dis cool en alles om sulke funky en weird vibes te doen, en se baie vir die dink krag agter die band, maar die eindproduk moet ook na iets klink…. en in hierdie geval doen dit nie.

    Lyk actually meer na ‘n baie elaborate chevrolet ad.

    sorry but it’s fail.

  2. Joe says:

    Ek stem met jou saam daar. Dis nou nie juis musiek waarna ek oor en oor sal luister nie. Dis nie eens musiek wat ek sal koop nie. Ek het hulle vorige video’s ook al gesien, maar het hierdie toevallig raakgesien op die interwebs vandag, en gedog dis interessant.

    Ek het soos jy ook dadelik opgemerk dat die vid soos ‘n elaborate Chevrolet ad lyk, maar Damian Kulash (lead singer van OK Go) het al erken dat hulle sponsors gebruik vir hulle weird videos (there’s no fooling the viewers about that…). Check hierdie stuk wat hy geskryf het vir die Wall Street Journal:

    http://online.wsj.com/article/SB10001424052748703727804576017592259031536.html

    En nou ja, wat vir ons nie so goed klink nie, gee dalk ‘n bra aan die anderkant van die planeet ‘n reuse musikale orgasme.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *