Het Gaddafi die hel se deur oop gelos?
Almal skree “dis bedoos warm”. Goeie grot-otter, ek dink Gadaffi het die hel se deur oop vergeet toe hy daar in is. Anyway, mense wat heeltyd moan oor die weer pis my af so...