Hoe advertensies van nou af moet wees

Kom ons wees gou eerlik. ‘n Hond wat kar geluide maak saam met ‘n ander, kleiner hond is simpel en glad nie snaaks of slim nie. Ouma en Oupa wat ‘n sjokolade deel is kak. Enige advertensie waarin daar “Ayoba” gesê word is kak. Die vet fokken seekoei wat jou wil vertel waar om versekering te kry is gay. Versekering advertensies van ‘n ou wat homself verf om soos jou huis se muur te lyk suig balls. Basies, meeste advertensie op TV deedae is kak.

Wat kort die advertensies? Wel vir een dit moet snaaks wees. Plus wat is fout met ‘n vloekwoord so hier en daar. Kenny Powers en K-Swiss doen dit reg. Check net hier.

1 Response

  1. Jarra says:

    Beste fokken advertensie ooit!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

string(7) "primary"