Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tagged: Yahoo!

Oor daardie “Is it normal…?”-vraag 1

Oor daardie “Is it normal…?”-vraag

Google het ons geskok met sy auto complete suggestions vir “Is it normal…?” Wel, Yahoo! Answers het ‘n antwoord op Google se ontstellende vraag wat amper nog meer disturbing as die vraag is.