Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tagged: TwisterNederland

Fails uit April 2012 0

Fails uit April 2012

Die is gewoonlik Joe se ding. Hy is tans bietjie besig. Dus help ek hom maar uit. Hier is die TNL fails compilation van April 2012. Watter fail is jou gunsteling?

Fails uit Maart ’12 0

Fails uit Maart ’12

‘n Skreeusnaakse video deur TwisterNederland, featuring die mensdom se laagtepunte vir Maart 2012.