Tagged: Gordon Ramsay

MasterChef se MasterBullshit 1

MasterChef se MasterBullshit

Was jy ook onder die wanindruk dat MasterChef (en ander kak reality shows) moerse populêr is? Wel fokken dink weer. MasterChef USA, Gordon Ramsay se brainchild (of moet ons sê asschild?), is uitgevang vir...