Monthly Archive: January 2014

Random Gevaaalikhede vir die blues 0

Random Gevaaalikhede vir die blues

Nie die tiepe blues wat jy hoor as jy na BB King luister nie. Die is die tiepe blues wat begin so 16:00 op ‘n Sondag middag, die Maandag blues. Daarom is Maandag die...

Vrydag Bederf want dit is Vrydag 0

Vrydag Bederf want dit is Vrydag

Die moeilikste deel van die Vrydag Bederf is om ‘n nuwe titel uit te dink elke week vir die nuwe Vrydag Bederf. Voel vry om te help deur ‘n comment te los met ‘n...

Medieval X-Men Art 2

Medieval X-Men Art

Die wonderlike ding van enige kuns is dat dit geïnspireer kan word deur enige ding. In die geval is Nate Hallinan geïnspireer deur X-Men en toe het hy die Medieval X-Men reeks gemaak. Dit is soos Game...

Ek soek Simpsons Lego 1

Ek soek Simpsons Lego

Ek is nogaltyd ‘n fan van The Simpsons. Selfs al het my ouers my nie toegelaat om dit te kyk toe ek nog op skool was nie. Ek is ook nogaltyd ‘n fan van...

Jess Greenberg maak Bon Jovi weer sexy 0

Jess Greenberg maak Bon Jovi weer sexy

Ek was ‘n fan van Bon Jovi, die ou goed. Die 80’s hair metal Bon Jovi was cool. Ek het self vir my die Bon Jovi Cross Road album gekoop. Ongelukkig is Bon Jovi...

Stoute Boudjies en party by Firkin vanaand 1

Stoute Boudjies en party by Firkin vanaand

Wat maak jy vanaand? Moet nie by die huis en lê en niks doen nie. Kom klap eerder Firkin in Centurion en check so paar bands saam met my. Spoonerman, The Rouge Project, Stereo Jacks en LEVEN...

Die doos is orals 0

Die doos is orals

Vandat ‘n jong man puberty slaan is dames en sekere dele van ‘n dame se lyf heeldag en aldag non-fucking-stop op sy brein. Jy dink daaraan, jy droom daaroor, jy fantaseer daaroor, jy sien dit...

2014 Random Gevaaalikhede 0

2014 Random Gevaaalikhede

Nee, daar is nie  2014 goed in die week se Random Gevaaalikhede nie. Maar om aan titels te dink vir die goed is moeilik man. Aangesien die, die eerste Random Gevaaalikhede van 2014 het...

This is Thalente Biyela 0

This is Thalente Biyela

Meet Thalente Biyela. As a kid, Thalente grew up with really harsh circumstances at home. After receiving his first board from Dallas at indigo skate camp his life would forever change. At the young age...

8 Weird Celebrity Merchandise Items 0

8 Weird Celebrity Merchandise Items

Wat maak elke celebrity as hulle bang is dat hulle 15 minutes of fame besig is om tot ‘n einde te kom? Hulle begin merchandise verkoop met hulle naam op natuurlik. Onthou jy die...

Eerste Vrydag Bederf van 2014 0

Eerste Vrydag Bederf van 2014

Voor jy jou oë uitknip is 2014 ook verby. Dit is hoe tyd werk, dit staan nie stil nie. Volgende week sal alles by gevaaalik.com ook weer terugkeer na normaal. Tappit Techno Treffers, Random...

Advies vir ‘n gevaaalike nuwe jaar 0

Advies vir ‘n gevaaalike nuwe jaar

Laat ek sommer begin deur te sê dat ek nie ‘n expert is nie. Ek is net so dom soos meeste ander mense op die planeet, maar in my paar jaar op hierdie klip...