Monthly Archive: January 2014

Lamb of God die week in Suid-Africa 1

Lamb of God die week in Suid-Africa

Die week het aangebreek, jip Lamb of God South Africa tour is happening. Ek is fokken opgewonde, dit is immers een van my gunsteling metal bands en Saterdag sien ek hulle live. Ek is...

The Dagga Couple vanoggend op Kyknet 0

The Dagga Couple vanoggend op Kyknet

As jy al vir ‘n rukkie gevaaalik.com volg het jy tien teen een al hier gelees van Jules en Myrtle, die Dagga Couple. Hulle is besig om die regering te dagvaar oor hulle grondwetlike...

Random Gevaaalikhede in jou gesig 0

Random Gevaaalikhede in jou gesig

Maandag suig en daarom is die Random Gevaaalikhede hier om jou bietjie beter te laat voel op ‘n dag wat meeste mense haat. So sit agteroor, sê fok jou vir jou baas en drink...

Vrydag Bederf bring rustigheid 0

Vrydag Bederf bring rustigheid

Lekker, so sien nog ‘n week sy gat. Jy ken die drill: Dit is Vrydag en dus sit jy nou en lees die Vrydag Bederf voor jy verder af scroll en staar na die...

Super Cool Fishtanks 0

Super Cool Fishtanks

‘n Vistank is ‘n vistank, ne? Is vistank ooit die regte afrikaanse woord vir fishtank? Seker nie. As jy wil fancy raak kry jy vir een van daardie duiker mannetjies wat op en af...

Die gevaaalike nuusoorsig 0

Die gevaaalike nuusoorsig

Hiermee ‘n heeltemal subjektiewe gevaaalike oorsig van onlangse nuusgebeure. Moet dit egter nie op ‘n gereelde basis verwag nie, want ek is te lui. Pap piele kos Uncle Sam baie geld Penispompe het die...

Stoute Boudjies want dit is Woensdag 0

Stoute Boudjies want dit is Woensdag

Lyk my julle glo my nie as ek sê ek kan nie meer aan name dink vir die shit nie. Maar jy is nie hier om te dink nie, jy is hier om Stoute...

Julien Audigier – The Wikidrummer 0

Julien Audigier – The Wikidrummer

Wat gebeur as jy acoustics, funk drumbeats en cool video editing combine? Die video hier onder. Julien Audigier is ‘n Franse drommer en hy het saam met Natal dromme die awesome video gemaak. Al wat...

Terug Skool toe 0

Terug Skool toe

More moet al julle klein onopgevoede fokkerkies terug skool toe (of tronk toe, nes jy wil) gaan om maniere te gaan leer en klomp ander kak wat jy nooit weer in jou lewe gaan...

Game of Thrones Trailer vir Season 4 1

Game of Thrones Trailer vir Season 4

Game of Thrones is vir ‘n rede die mees illegally downloaded TV series gewees van 2013. Want dit is befok, defnitief een van die beste series wat ek al gekyk het. Right up there...

Guitar Sound – Josh Homme 0

Guitar Sound – Josh Homme

Ja, ek is op die Josh Homme trein vandag. Wat kan ek sê? Ek is ‘n fan. Dit is ok as jy nie is nie, dit gaan niks verander aan my lewe nie. Wat...

Kyuss – El Rodeo 3

Kyuss – El Rodeo

Kyuss is die band waar Josh Homme van Queens of the Stone Age begin het om sy sound te ontwikkel. Al het Kuyss opgebreek in 1995 is hulle vandag nog vir my ‘n awesome...