Monthly Archive: January 2014

Die skoonheid van Vrydag Bederf 0

Die skoonheid van Vrydag Bederf

Wats jou planne vir die naweek? Cool, gaan tweet dit of gooi dit op Facebook. Nee, moenie. Niemand gee om nie. Vat eerder die link na die week se Vrydag Bederf en tweet dit...

Nine Inch Nails – Copy of A Live 1

Nine Inch Nails – Copy of A Live

Daar is glad nie ‘n te kort aan Nine Inch Nails verwante artikels op gevaaalik.com nie. Trent Reznor is ‘n musical genius. Waar meeste sogenaamde “digital musicians” net vreemde geluide bo-oor loop tracks gooi,...

Taylor Swift word aangeval by die Grammys 3

Taylor Swift word aangeval by die Grammys

Ek love die internet. Of dit nou is oor dames soos Hayley Williams en Scarlett Johansonn hulle bates wys op die internet, oor  hoe maklik mens informasie kan kry oor enige onderwerp en of dit...

Stoute Boudjies want Think Bike 6

Stoute Boudjies want Think Bike

As jy dit gister gemis het, ek het so klein stukkie geskryf oor 4 dinge wat ek geleer het terwyl ek in verkeer vas sit. Een van die dinge wat ek geleer het raak...

4 Dinge wat ek geleer het uit vas sit in die verkeer 22

4 Dinge wat ek geleer het uit vas sit in die verkeer

Ons almal was al daar: Jy is oppad huis toe op ‘n Vrydag en dan besluit iemand hy kan nie bestuur nie en dan sit jy in die verkeer vas. But, all hope is...

Random Gevaaalikhede vir die verveeldheid 0

Random Gevaaalikhede vir die verveeldheid

Verveeldheid? Is dit ‘n woord? Ek gee nie regtig om nie, dit is iets waarmee die Random Gevaaalikhede help. So, without further a due… Geniet die week se Random Gevaaalikhede. Meetr van Lucy Pinder...

Dave Lindsey and the Nine Inch Queens by die jaar se Grammy Awards 0

Dave Lindsey and the Nine Inch Queens by die jaar se Grammy Awards

Laas week het ek julle vertel van Dave Grohl, Queens of the Stone Age, Lindsey Buckingham en Nine Inch Nails wat saam die jaar se Grammy’s gaan afsluit. Ek het die supergroup sommer nou...

Vrydag Bederf met Lamb of God 1

Vrydag Bederf met Lamb of God

Right, nou dat ons klaar gepraat het oor Lamb of God, kan ons aan beweeg na die Vrydag Bederf. Tot aan die einde van die week se Vrydag Bederf, dan kan jy die video...

Bid vir my, bid vir my, bid vir “the Lamb of God” 11

Bid vir my, bid vir my, bid vir “the Lamb of God”

“Urgent prayer request: A heavy metal band called.. the lamb of god… (This name blasphemys our Lord Jesus) are going to be in JHB next Saturday with mant satanic high priests joining them. They plan...

Jason Oosthuizen vs Travis Barker 4

Jason Oosthuizen vs Travis Barker

Ons het ‘n paar goeie drummers in Suid-Afrika, en so paar van hulle kan compete op ‘n internationale level. Ex-Van Coke Kartel drummer Jason Oosthuizen is een van daardie drummers wat kan by hou...