Monthly Archive: December 2013

Amazon Prime Air – By jou deur in 30 minute 3

Amazon Prime Air – By jou deur in 30 minute

Wel, nie JOU deur nie. Jy is Afrikaans en dus is jy mostlikely besig om die te lees vanuit Suid-Afrika. Maar Amazon reken oor 5 jaar gaan Amazon Prime Air die in ding wees...

Bittereinder – Kulkuns feat. Chris Chameleon 0

Bittereinder – Kulkuns feat. Chris Chameleon

Bittereinder is stadig maar seker besig om ‘n merk in die Suid-Afrikaanse musiek bedryf te los. Hulle Marmite (Either you love it or you hate it) musiek vind duidelik aanklank by ‘n groot gehoor...

Kalmeer met die Stoute Boudjies 3

Kalmeer met die Stoute Boudjies

Haal asem. Niks is so erg soos wat jy jouself oortuig het dit is nie. Die feit dat jy nou met ‘n foon/iPad/Laptop/PC sit en kyk na die Stoute Boudjies is bewyse dat dit...

Random Gevaaalikhede want fok E-Tolls 7

Random Gevaaalikhede want fok E-Tolls

Die Random Gevaaalikhede is laat, met rede. Vandag het die E-tolls live gegaan in Gauteng en almal is die fok in daaroor. Gelukkig is die Random Gevaaalikhede daar om jou beter te laat voel....

Alice In Chains – The Devil Put Dinosaurs Here 1

Alice In Chains – The Devil Put Dinosaurs Here

“The Devil put dinosaurs here, Jesus don’t like the queer.” Die is net van die tong in kies lyrics uit die Alice in Chain song. Dit is ‘n single vanaf hulle nuutste album, met...