Monthly Archive: December 2013

Combichrist – F That Shit 0

Combichrist – F That Shit

Combichrist word as ‘n Norwegian aggrotech band beskryf op Wikipedia. Daar is eintlik net een persoon agter die band, Andy LaPlegua. Die musiek is maar industrial, so as jy Nine Inch Nails, Ramstein en Marilyn...

Nog meer Vrydag Bederf 0

Nog meer Vrydag Bederf

Nog Vrydag Bederf. Kan mens ooit genoeg kry van gevaaalike dames? En dan is dit nog ‘n lang naweek ook. Goeie tye. Aangesien julle so baie van @clownpooop se keuses hou het sy weer...

Fokofpolisiekar by Arcade Empire vanaand 0

Fokofpolisiekar by Arcade Empire vanaand

As jy in die Pretoria omgewing is stel ek voor dat vanaand Arcade Empire toe gaan om Fokofpolisiekar, Only Forever en Yoav te kyk. As daar een ding is wat die lineup duidelik maak...

Joey Jordison quit Slipknot 4

Joey Jordison quit Slipknot

Vrydag die 13de is een van my gunsteling dae van die jaar, maar vandag is nie meer vir my lekker nie. Joey Jordison het besluit om nie meer Slipknot se drummer te wees nie....

Crossfaith – Omen (The Prodigy Cover) 3

Crossfaith – Omen (The Prodigy Cover)

Crossfaith (クロスフェイス) is a Japanesemetalcore band from Osaka that was formed in 2006. The band released their first EP “Blueprint of Reconstruction” in 2008. The band consists of vocalist Kenta Koie, guitarist Kazuki Takemura, Hiroki Ikegawa on bass guitar,...

Spoonerman – Deathswing 3

Spoonerman – Deathswing

Daar is menigde great bands daar buite, die probleem is dat baie van hulle regtig net nie die exposure kry wat hulle verdien nie. Suid-Afrika het ‘n ever growing music scene. Ongelukkig moet mens...

Goeie genade! Dit is die Stoute Boudjies! 4

Goeie genade! Dit is die Stoute Boudjies!

Dit is goed om jou frustrasies uit te kry. Maak nie saak hoe jy dit doen nie. Of jy dit nou doen deur ‘n lekker kettle bell workout, ‘n dratie te kap, om die...

Wat jou ma jou nooit vertel het van Nelson Mandela nie 14

Wat jou ma jou nooit vertel het van Nelson Mandela nie

Laas week Vrydag is Nelson Mandela oorlede. Ek het ‘n consious besluit geneem om nie ‘n huldeblyk stuk te skryf oor hom nie. Nie omdat ek dink hy verdien dit nie, maar oor ek...

13 Self-portraits op 13 verskillende drugs 2

13 Self-portraits op 13 verskillende drugs

Bryan Lewis Saunders het ‘n hele ruk terug besluit om self-portraits van homself te verf. As deel van die oefening het hy op ‘n stadium besluit om verskillende “drugs” (nie almal verdien om drugs...

Queens of the Stone Age – Precious and Grace 0

Queens of the Stone Age – Precious and Grace

Queens of the Stone Age is nie sommer net een van my favourite bands nie, ek noem hulle een van my favourites vir ‘n rede. Hulle het nog nooit ‘n kak album gemaak nie....

Random Gevaaalikhede wat minder boos is 3

Random Gevaaalikhede wat minder boos is

Die week se Random Gevaaalikhede het ‘n hele paar dinge om jou te laat smile. Dankie vir die van julle wat aan hou foto’s, images en links in stuur vir die Random Gevaaalikhede. As...

Vrydag Bederf vir Suid-Afrika 1

Vrydag Bederf vir Suid-Afrika

Dit is ‘n hartseer dag in Suid-Afrika, dit is ‘n dag wat ons nooit sal vergeet nie. Oom Nelson, van almal hier by gevaaalik.com af: Dankie, mag jy rus in vrede. Right, al is...