Monthly Archive: May 2013

Moving House – Gospel 0

Moving House – Gospel

Before I was asked to write this post, I had no idea who Moving House was. For those who don’t know and after having a listen, Moving House is (in my opinion) an 80’s...

Stoute Boudjies Hell Yeah! 4

Stoute Boudjies Hell Yeah!

Stoute Boudjies tyd, maar voor ons daarby uitkom so klein stukkie nuus oor Hans Drom. Hy het vanoggend die comments op sy video vir “Pierewaaier Dans” ge-deactivate. Dit nou nadat ek onder sy aandag...

Nuwe GTA V nuus 1

Nuwe GTA V nuus

Die most anticipated game van die jaar, Grand Theft Auto V, het onlangs so paar nuwe stukkies nuus gekry. Die belagrikste is dat dit tien teen een op PC gaan verskyn (asof ons dit...

The World’s End Trailer 2

The World’s End Trailer

As jy Shaun of the Dead of Hot Fuzz al gekyk het dan ken jy vir Simon Pegg en Nick Frost. Die twee is bekend vir hulle donker britse humor met ‘n Sci-fi twist...

Korn se nuwe album trailer 4

Korn se nuwe album trailer

Korn bring die jaar ‘n nuwe album uit en voor jy sê: “Fok Korn, hulle is nie meer Korn nie. Hulle laaste album was vol dubstep. Head is nie meer in die band nie....

Jeff Hanneman van Slayer dood op 49 2

Jeff Hanneman van Slayer dood op 49

Dit is ‘n hartseer dag vir metal musiek fans die hele wêreld deur. Jeff Hanneman, guitarist van Slayer, is gisteraand dood op 49 van lewerversaking. Hanneman was die musical genuis agter songs soos “Raining Blood”...

Pierewaaier Dans – Hans Drom 19

Pierewaaier Dans – Hans Drom

Ek weet nie deur hoeveel van die video’s ek nog gaan kan deur werk voor ek ‘n geweer in my mond druk nie, maar ek is nog hier so kom ons ry die perd...

Killswitch Engage – My Curse 7

Killswitch Engage – My Curse

Killswitch Engage gaan nie dieselfde wees sonder Howard Jones (vox) nie. Hy sal gemis word maar ek kan nie wag om die musiek van sy nuwe projek te hoor nie. Die vraag is nou...