Monthly Archive: May 2013

Black Sabbath – In the Studio 2

Black Sabbath – In the Studio

Ek mis so elke nou en dan iets wat ek eintlik moes gesit het op gevaaalik.com. Gelukkig hou julle lesers my op my tone en Andries het vir my die links gestuur na so...

Boobies and Kittens 0

Boobies and Kittens

Daar word vandag so baie oor Angelina Jolie se tiete gepraat dat die video wat Stefan gister vir my gestuur het heeltemal van toepassing is. Ja, dit is ‘n video van boobies en vir...

Incubus om die week af te skop 0

Incubus om die week af te skop

Ek love dit as ek vir lank nie na ‘n band luister nie en hulle dan weer ontdek, veral as ek baie na die band geluister het op ‘n stadium. Incubus is een van...

Word betaal om te blog 1

Word betaal om te blog

Een van die eerste vrae wat ek altyd kry van mense wat ek ontmoet is of ek geld maak van gevaaalik.com, die eenvoudige antwoord is nee. Enige persoon wat sy eie site run sal...

Sowing the Seeds: Wen Kaartjies 9

Sowing the Seeds: Wen Kaartjies

Dit is nou al lekker koud hier in Suid-Afrika, maar dit is nooit te koud vir ‘n awesome musiek fees nie. Op 24 en 25 Mei 2013 gaan Sowing the Seeds  die five-star Welgelegen Manor...

Stoute BOUDE! 0

Stoute BOUDE!

Yes okes, long time no me. Alhoewel hierdie nie dalk enige ou se koppie tee is nie, is dit wel baie ouens se preference… Hier is iets wat ek baie onlangs op ‘n moerse...

Ongelooflike Anthony Pettis Knockout 2

Ongelooflike Anthony Pettis Knockout

Anthony Pettis was altyd die WEC lightweight champion. Hy is bekend vir sy ongelooflike knockouts. Die WEC het saamgesmelt met die UFC en mens kan nogsteeds vir Anthony daar sien van tyd tot tyd. Hy...