‘Metallica: Through The Never’ ‘n Fliek
As jy gelukkig genoeg was om al vir Metallica live te sien sal jy weet dat hulle live performances awesome is. En nou is daar ‘n nuwe Metallica fliek oppad (in 3D natuurlik) waar jy hulle...
As jy gelukkig genoeg was om al vir Metallica live te sien sal jy weet dat hulle live performances awesome is. En nou is daar ‘n nuwe Metallica fliek oppad (in 3D natuurlik) waar jy hulle...
Die lewe is baie dinge, maar dit is nie altyd regverdig nie. Maar dit moet jou nie terug hou van jou lewe, lewe nie. Die tiepe goed klink altyd vreeslik na “hippy talk”. Tog...
Ek gaan nie vir julle lieg nie, Wolverine is nog altyd een van my gunsteling superhero’s. Al van die comic book dae af en selfs toe in die X-Men animated series. Dus kan ek...
Hier is hoe die Stoute Boudjies en die Vrydag Bederf werk. Ek sit en filter deur honderde foto’s, sommige van die foto’s is aan my gestuur en sommige van die foto’s is wat ek...
Mitchie Brusco is ‘n professionele skateboarder en hy is net 15 jaar oud. Dit is niks nuut nie, daar was al baie jong pro skateboarders. Wat Miychie nou ‘n paar tree voor sy peers...
Wat sal gebeur as alles legal is vir 12 ure? Geen polisie of enige ander nooddienste vir 12 ure nie. En jy kan steel, vermoor, verkrag en basies maak net wat die fok jy...
John Vlismas vier die jaar sy 40ste verjaarsdag en hy doen dit op die manier wat hy die meeste geniet: deur vuil te praat en mense te laat lag. ‘40‘ is Vlismas se nuutste...
As jy The Avengers gekyk het dan weet jy al van S.H.I.E.L.D. Basies is hulle hero’s wat nie super is nie. Die is ‘n Marvel TV series en soos die ander Marvel flieks kan...
Ek het nog net een keer die fout gemaak om ‘n Vrydag Bederf te skip. Om te sê dat julle unhappy was met my besluit is ‘n understatement. Dus sal ek my bes probeer...
Die maand tree een van my gunsteling Suid-Afrikaanse comedians op by Arcade Empire se KakFunny Sessions, John Vlismas. As jy al vir John Vlismas gesien het sal jy weet dat sy comedy defnitief nie...
As jy al Batman: Arkham Asylum of Batman: Arkham City gespeel het sal jy weet hoekom om opgewonde te wees. As jy nie een van daardie twee games al gespeel het nie, dan voel...