Monthly Archive: December 2012

Drowning Pool – Step Up 0

Drowning Pool – Step Up

Ek was nooit regtig ‘n groot Drowning Pool fan nie. Ek het “Bodies” geken en dit was pretty much dit. Toe gaan ek Londen toe en ontdek die TV kanale Kerrang en Scuzz. Dink...

Fokofpolisiekar – Dubbel versamel album 0

Fokofpolisiekar – Dubbel versamel album

Fokofpolisiekar is volgende jaar 10 jaar oud. Om hierdie mylpaal te vier is hulle tans besig met hulle “10 jaar” – toer, en daarmee saam het hulle pas ‘n dubbel CD uitgereik met musiek...