Monthly Archive: December 2012

Vrydag Bederf klap jou vlou 0

Vrydag Bederf klap jou vlou

Die vakansie sluip al hoe nader, party van julle gelukkige wetters is al klaar op vakansie of vir baie is vandag die laaste dag. Die jaar by gevaaalik.com is ook sterk oppad na ‘n...

gevaaalik.com Zeitgeist 2

gevaaalik.com Zeitgeist

Elke jaar doen Google hulle Zeitgeist om te wys wat mense ge-search het in Google deur die loop van die jaar. Dit is altyd interesant om te sien wat die meeste geGoogle word. As...

Cape Tattoo Expo 2013 0

Cape Tattoo Expo 2013

Die Cape Tattoo Expo gaan volgende jaar al vir die vyfde keer gebeur. Dit is een van die grootste lifestyle festivals van die soort op die Afrika kontinent. En volgende jaar gaan daar nog...

GTA V pre-order prys is hoog 7

GTA V pre-order prys is hoog

As jy dit nog nie agtergekom het nie, van ons hier by gevaaalik.com is nogal groot GTA fans. Met nogal groot bedoel ek dat ek en Joe al saam ure spandeur het voor Playstation...

Foo Fighters – All my Life 1

Foo Fighters – All my Life

“All my Life” is die eerste single van die Foo Fighters se album One by One af. Toe die Foo Fighters oorspronklik die album One by One record het, het hulle vir vier maande...