Monthly Archive: December 2012

Lamb of God oppad SA toe in 2013 3

Lamb of God oppad SA toe in 2013

Gister kry ek ‘n tweet van @kleinattie af wat lees as volg: “@gevaaalikdotcom whistleblower: chris adler tune in ‘n mexico 2012 interview rondom 3:30 dat hul volgende jaar in RSA gig!” Goeie fok! Tog weet ons almal...

Kersfeeswense gevaaalik style 6

Kersfeeswense gevaaalik style

Dit is daardie tyd van die jaar, dit is Kerstyd. En die manier hoe ons kerfees vier hier by gevaaalik.com is met gevaaalike dames in sexy kersfees pakkies. Maar eers ‘n paar dankies. Dankie...

Wat kort jy om musiek te maak? 2

Wat kort jy om musiek te maak?

Eerstens kort jy talent? Dan kort jy blykbaar ‘n iPhone. Die bra maak ‘n song met ‘n iPhone app en een mic. Maklik genoeg ne? Moet dit net nie opfok nie. Hy rap, hy...

SA Blog Awards 2012 3

SA Blog Awards 2012

Dit is weer sulke tyd, die SA Blog Awards is hier. In laas jaar se SA Blog Awards was ons runners-up in die “Best Music Blog” kategorie. Die jaar is ons weer op vir...

Your Brain on Marijuana 10

Your Brain on Marijuana

Ons almal onthou die “This is you brain on drugs” advertensies, waar jou brein as ‘n eier voorgestel word en dan as jy op drugs is, is jou brein blykbaar ‘n eier wat in...

Nirvana reunion jam 0

Nirvana reunion jam

Wat het Dave Grohl, Krist Novoselic en Pat Smear almal in gemeen? Hulle was almal in Nirvana. Obviously kan hulle nie ‘n normale Nirvana reunion hê nie want Kurt Cobain is oorlede. Hulle kan...