Monthly Archive: October 2012

0

Stoute Boudjies vir Halloween

Nee, die week se Stoute Boudjies het nie klomp dames in groot halloween costumes wat keer dat ons hulle boudjies kan sien nie. Dit sal die punt van Stoute Boudjies heeltemal defeat. Maar aangesien...

Hansel and Gretel – Witch Hunters 0

Hansel and Gretel – Witch Hunters

Dit is geen geheim dat Hollywood nie meer baie vars idees het nie. Dus is dit glad nie verbased dat al hoe meer sprokiesvehale nou in flieks in gemaak word nie. Hansel and Gretel...

GTA V Release Date 6

GTA V Release Date

My gunsteling game en ook die game wat elke keer as daar ‘n nuwe een uitkom klomp mense aan die grens het, Grand Theft Auto V, se release dat is uiteindelik aangekondig. Rockstar gee...

Stone Sour – 30/30-150 0

Stone Sour – 30/30-150

Na ons podcast nou die dag waar ons gepraat het oor Stone Sour (en hoe kwaad Corey Taylor ‘n rustiger Corey Taylor geword het in Stone Sour) het ek weer na so bietjie Stone...

Nas – Hip Hop is Dead 1

Nas – Hip Hop is Dead

Ek is nie veel van ‘n rap fan nie. Nou en dan sal jy my vang luister na Wu Tang Clan, Cypress Hill, Eminem en select rap songs elke nou en dan. Nas se...

Gee my ‘n bier! 0

Gee my ‘n bier!

“Lois: Oh, my God! You can only play the piano when you’re drunk! Peter: Now that’s not true! I can also vomit, fall down and make dirty calls to your sister when I’m drunk!”...

Wen R50 000 met Sing ‘it 2012 0

Wen R50 000 met Sing ‘it 2012

Verlede jaar het Sanlam met behulp van die musiekkanaal MK en LitNet die Sing ‘it liriekekompetisie gerun. Honderde mense het hulle lirieke ingestuur, en ‘n klein groepie s’n is getoonset en opgeneem deur musikante...

5

Gnesa laat jou ore bloei

Hier by gevaaalik.com skroom ons nie om vir jou van die walglikste musiek op die interwebs te bring nie. Nie omdat ons daarvan hou of experts daarin is nie, maar bloot omdat dit beide...